Gasteria tukhelensis is 'n vetplant wat tot die genus Gasteria behoort. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en kom in die Tugelariviervallei voor waar dit aan die rotshange groei. Daar is een populasie en die plant word as seldsaam beskou.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
tukhelensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika