Gasteria vlokii is 'n vetplant wat tot die genus Gasteria behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Groot-Swartberg voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 100 km² en word as seldsaam beskou. Daar is vyf subpopulasies.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
vlokii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika