Astroloba is 'n vetplant genus wat hoort tot Asphodelaceae, die aalwynfamilie en daar is twaalf spesies wat hoort tot die genus. Al die spesies is endemies aan Suid-Afrika.

Spesies Die genus bevat twaalf spesies:http://plantsoftheworldonline.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:24022-1 Astroloba bullulata (Jacq.) Uitewaal Astroloba congesta (Salm-Dyck) Uitewaal Astroloba corrugata N.L.Mey. & Gideon F.Sm. Astroloba cremnophila van Jaarsv. Astroloba foliolosa (Haw.) Uitewaal Astroloba herrei Uitewaal Astroloba pentagona (Haw.) Uitewaal Astroloba robusta P.Reinecke ex Molteno, van Jaarsv. & Gideon F.Sm. Astroloba rubriflora (L.Bolus) Gideon F.Sm. & J.C.Manning Astroloba spiralis (L.) Uitewaal Astroloba spirella (Haw.) Molteno & Gideon F.Sm. Astroloba tenax Molteno, van Jaarsv. & Gideon F.Sm.

Verwysings

Bronne Gids tot die Aalwyne van Suid-Afrika, Ben-Erik van Wyk & Gideon F. Smith, Briza Publikasies, 2014,

Kategorie:Flora van Suid-Afrika