Astroloba cremnophila is 'n sukkulent wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en groei op die kranse in die westelike Groot-Swartberg.
Galery
Bronnelys BioOne Complete Plants of the World
cremnophila Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika