Astroloba tenax is 'n sukkulent wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom wes van Prins Albert voor.
Die plant het twee subspesies: Astroloba tenax var. moltenoi Gideon F.Sm. & van Jaarsv. Astroloba tenax var. tenax
Galery
Bronnelys Haworthia-Gasteria Hotspot Plants of the World
tenax Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika