Astroloba spirella is 'n sukkulent wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Klein-Karoo, tussen die Swartberge en die Langeberg, voor.

Galery

Bronnelys Haworthia-Gasteria Hotspot Plants of the World REDLIST Sanbi

spirella Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika