Astroloba pentagona is 'n sukkulent wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Swartberge voor.
Galery
Bronnelys Haworthia-Gasteria Hotspot Plants of the World
pentagona Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika