Astroloba congesta is 'n sukkulent wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Die plant kom voor van Prins Albert en Victoria-Wes, ooswaarts tot by Cradock en Grahamstad. Die plant het 'n voorkomsgebied van 52 644 km². Dit het tans geen bedreiging nie maar kan bedreig word deur die ontginning van skaliegas in die toekoms.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
congesta Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika