Die Visser-beestong (Gasteria visserii) is 'n vetplant wat tot die genus Gasteria behoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom in die Keiskammariviervallei voor.
Bronnelys Plantz Africa Plants of the World
visserii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika