Gasteria pulchra is 'n vetplant wat tot die genus Gasteria behoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap. Dit kom voor vanaf Studtis tot by Hankey en is veral volop by Patensie en Hankey.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

pulchra Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika