Gasteria rawlinsonii is 'n vetplant wat tot die genus Gasteria behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom in die Kougaberge en Baviaanskloofberge voor. Daar is twee subpopulasies en die spesie word as seldsaam beskou. Die plant het geen bedreigings nie.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

rawlinsonii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika