Haworthia outeniquensis is 'n meerjarige sukkulent wat tot die genus Haworthia behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die noordelike voorheuwels van die Outeniekwaberge, suid van Oudtshoorn, voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 136 km² en word bedreig deur indringerplante.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

outeniquensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika