Kai Luke Brümmer (gebore 17 Februarie 1993) is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy is bekend vir o.a. sy rol in die rolprent Moffie (2019).

Vroeë lewe Brümmer is in Johannesburg gebore en het grootgeword in Henley on Klip. Hy was op skool by St John's College. Hy verwerf 'n B.A.-graad in teater & toneelspel met lof aan die Universiteit van Kaapstad.

Filmografie Rolprente 2017: Bring it On 6 2019: Moffie 2020: The Kissing Booth 2 2020: Master Harold'... and the Boys

Televisiereekse 2017: Origins: The Journey of Humankind 2018: Deutschland 83 2020: Vagrant Queen 2021: Professionals 2022: Desert Rose

Verhoogspel 2014: Mephisto 2015: Trophy 2017: The Native 2017: Immortal 2018: When Swallows Cry 2018: Selwyn and Gabriel 2018: The Curious Incident of the Dog in the Night-Time 2020: Master Harold'... and the Boys

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Alumni van die Universiteit Kaapstad