Haworthia pygmaea is 'n meerjarige sukkulent wat tot die genus Haworthia behoort en is deel van die fynbos en renosterveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Riversdal tot by Groot-Brakrivier voor.
Subspesies Daar is ses subspesies: Haworthia pygmaea var. acuminata (M.B.Bayer) M.B.Bayer Haworthia pygmaea var. argenteomaculosa (G.G.Sm.) M.B.Bayer Haworthia pygmaea var. dekenahii (G.G.Sm.) M.B.Bayer Haworthia pygmaea var. fusca (Breuer) M.B.Bayer Haworthia pygmaea var. pygmaea Haworthia pygmaea var. vincentii (Breuer) M.B.Bayer
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
pygmaea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika