Haworthia reticulata is 'n meerjarige sukkulent wat tot die genus Haworthia behoort en is deel van die Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Worcester tot by Bonnievale voor.

Subspesies Die plant het vier subspesies: Haworthia reticulata var. attenuata M.B.Bayer Haworthia reticulata var. hurlingii (Poelln.) M.B.Bayer Haworthia reticulata var. reticulata Haworthia reticulata var. subregularis (Baker) M.B.Bayer

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

reticulata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika