Haworthia transiens is 'n meerjarige sukkulent wat tot die genus Haworthia behoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

transiens Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika