Haworthia turgida is 'n meerjarige sukkulent wat tot die genus Haworthia behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap.

Subspesies Die plant het drie subspesies: Haworthia turgida var. longibracteata (G.G.Sm.) M.B.Bayer Haworthia turgida var. suberecta Poelln. Haworthia turgida var. turgida

Galery

Bronnelys Plants of the World Online The World of Succulents

turgida Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika