Haworthia variegata is 'n meerjarige sukkulent wat tot die genus Haworthia behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Bredasdorp tot by Swellendam en Stilbaai voor.

Subspesies Die plant het drie subspesies: Haworthia variegata var. hemicrypta M.B.Bayer Haworthia variegata var. modesta M.B.Bayer Haworthia variegata var. variegata

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

variegata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika