Die vleiblommetjie (Micranthus alopecuroides) is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Micranthus behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

alopecuroides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika