Micranthus plantagineus is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Micranthus behoort. Die spesie is endemies aan Wes-Kaap en is in 2013 hernoem, dit was tot op daardie stadium as Micranthus junceus bekend.https://www.pacificbulbsociety.org/pbswiki/index.php/Micranthus
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
plantagineus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika