Micranthus cruciatus is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Micranthus behoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom in die noordelike Sederberg en Bokkeveldberge voor. Die plant blom in Desember en lyk baie soos Micranthus plantagineus.

Bronne Plants of the World Online Pacific Bulb Soc

cruciatus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika