Gethyllis campanulata is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gethyllis behoort en deel is van die fynbos en die Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom van Nieuwoudtville en die Roggeveldeskarp tot by Worcester en Touwsrivier voor.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
campanulata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika