Gethyllis grandiflora is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gethyllis behoort en deel is van die Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom van die Richtersveldberge tot by Komaggas voor. Die plant se vrugte word deur die Nama mense van die omgewing geëet.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
grandiflora Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika