Gethyllis gregoriana is 'n meerjarige geofiet wat tot die koekemakranka-genus behoort en deel is van die fynbos en Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom van Nieuwoudtville tot by die Biedouwvallei voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 4 000 km² en daar is dertien subpopulasies. Elke subpopulasie bestaan uit slegs enkele individuele plante, die plant word as seldsaam beskou.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
gregoriana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika