Gethyllis latifolia is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gethyllis behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en daar is slegs vier plante in die heuwels tussen Bitterfontein en Nuwerus in een populasie.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
latifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika