Little Bay is 'n hawestad in aanbou wat na verwagting die toekomstige hoofstad van die eiland Montserrat, 'n Britse oorsese gebied in die Karibiese gebied, sal wees. Dit grens aan die stad Brades, waar die regering se hoofkwartier tans geleë is.
Eksterne skakels
Kategorie:Nedersettings in Montserrat Kategorie:Kusstede