Die Kaapse uiehout (Cassipourea flanaganii) is 'n klein tot middelgroot boom en sy FSA-nommer is 528.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ Die boom se getalle het die afgelope 100 jaar reeds met 50% verminder omrede die boom se bas gebruik word as 'n tradisionele geneesmiddel.
In Engels staan die boom bekend as ‘’Cape Onionwood’’.
Verspreiding Die boom kom in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal, vanaf King William's Town tot die suide KwaZulu-Natal, voor.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
flanaganii Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika