Gethyllis namaquensis is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gethyllis behoort. Die spesie is inheems aan die Noord-Kaap en Namibië waar dit voorkom in die Richtersveld en die suide van Namibië. Die vrugte van die plant word geëet en gebruik as medisyne.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
namaquensis Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika