Gethyllis hallii is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gethyllis behoort en deel is van die Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom in Namakwaland, van Koingnaas tot by Vredendal, voor en word as seldsaam beskou..
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
hallii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika