Micranthus thereianthoides is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Micranthus behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan Wes-Kaap. Dit kom op Paardeberg suid van Malmesbury voor en word deur indringerplante bedreig.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online Pacific Bulb Soc
thereianthoides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika