Michela Luci (gebore 19 Mei 2006) is 'n Amerikaanse aktrise en sanger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Odd Squad: The Movie (2016), Dino Dana: The Movie (2020), en in die televisiereeks Go, Dog. Go! (2021).
Filmografie
Rolprente
2016: Odd Squad: The Movie 2020: Dino Dana: The Movie
Televisiereekse
2014: Cook'd 2014: Odd Squad 2017: Dino Dana 2020: Pikwik Pack 2021: Go, Dog, Go!
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 2006 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse sangers Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu