Haworthia zantneriana is 'n meerjarige sukkulent wat tot die genus Haworthia behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap en kom van die Klein-Karoo tot in die Baviaanskloof voor.

Subspesies Daar is twee subspesies: Haworthia zantneriana var. minor M.B.Bayer Haworthia zantneriana var. zantneriana

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

zantneriana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika