Haworthia truncata is 'n meerjarige sukkulent wat tot die genus Haworthia behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Calitzdorp tot by De Rust voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 769 km² en word bedreig deur die verwydering van die plant deur onwettige versamelaars, die uitbreiding van die volstruisboerdery en voorstedelike ontwikkeling.

Subspesies Daar is twee subspesies: Haworthia truncata var. maughanii (Poelln.) B.Fearn Haworthia truncata var. truncata

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

truncata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika