Haworthia retusa is 'n meerjarige sukkulent wat tot die genus Haworthia behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap.

Subspesies Die plant het drie subspesies: Haworthia retusa var. nigra (M.B.Bayer) M.B.Bayer Haworthia retusa var. quimutica M.Hayashi Haworthia retusa var. retusa

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

retusa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika