Haworthia pulchella is 'n meerjarige sukkulent wat tot die genus Haworthia behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Touwsrivier tot by Laingsburg en op die Anysberg voor.
Subspesies Daar is twee subspesies: Haworthia pulchella var. globifera M.B.Bayer Haworthia pulchella var. pulchella
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
pulchella Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika