Die Namakwa-persviooltjie (Lachenalia carnosa) is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet en is deel van die fynbos en die Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom in Namakwaland, vanaf Steinkopf tot by die suide van die Knersvlakte voor.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
carnosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika