Lachenalia cernua is 'n meerjarige blomdraende plant en geofiet en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die berge vanaf Worcester tot by Jonkershoek en ook op die Kaapse Skiereiland voor. Die spesie kom meestal op die oostelike, laer hellings voor - soms in gedeeltelike skaduryke plekke.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
cernua Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika