Lachenalia concordiana is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en is wydverspreid in Namakwaland, vanaf Steinkopf tot by die Hantam-eskarp naby Calvinia.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
concordiana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika