Lachenalia congesta is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Roggeveld-eskarp voor, wes van Middelpos tot by Sutherland en Komsberg. Die spesie word bedreig deur oorbeweiding en vertrapping deur vee.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
congesta Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika