Lachenalia duncanii is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Kliprand voor waar daar een populasie is. Die populasie word bedreig deur moontlike padwerke.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

duncanii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika