Lachenalia canaliculata is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet en is deel van die fynbos en Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom op die Bokkeveld-eskarp, vanaf Nieuwoudtville tot by Carnarvon asook die Roggeveld-eskarp en Uniondale voor.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

canaliculata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika