Lachenalia campanulata is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom op al die hoë berge van die Oos-Kaap voor asook die Nuweveldberge noord van Beaufort-Wes.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
campanulata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika