Lachenalia calcicola is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Hermanus tot by De Hoop voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van slegs 22 km² en daar is twee subpopulasies wat deur indringerplante bedreig word. Die plant word bedreig deur indringerplante.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

calcicola Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika