Lachenalia algoensis is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet en deel is van die fynbos. Die plant is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap en kom vanaf Kaap Agulhas tot by Bathurst voor. Die spesie het van sy habitat afgestaan aan kus ontwikkeling, veral in die Tuinroete, en word ook bedreig deur indringerplante in die weste.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

algoensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika