Lachenalia argillicola is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet wat deel is van die renosterveld. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die noordwestelike Knersvlakte, suidoos van Kotzesrus, voor. Die spesie kan moontlik bedreig word deur gewasverbouing en weiding vir vee.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
argillicola Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika