Lachenalia attenuata is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet wat deel is van fynbos en die Sukkulente Karoo. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom wydverspreid voor: op die Roggeveld-eskarp, in die Klein-Karoo tussen die Hexrivierpas en Montagu asook by Riversdal in die Overberg.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

attenuata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika