Lachenalia ameliae is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet en deel is van die fynbos en renosterveld. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom voor van die Tankwa Karoo tot by Montagu, Barrydale en Calitzdorp. Die plant word bedreig deur oorbeweiding en gewasverbouing, veral in die Klein-Karoo waar 80% van sy habitat geaffekteer word.

Die plant is na Anna Amelia Obermeyer vernoem, die Suid-Afrikaanse botanikus.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

ameliae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika