Lachenalia angelica is 'n meerjarige blomdraende plant en bolagtige geofiet en deel is van die vygieveld. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en kom by Hondeklipbaai voor. Hier is daar twee tot drie subpopulasies wat moontlik bedreig kan word deur toekomstige mynbou aktiwiteite.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
angelica Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika