Cyanella aquatica is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Cyanella behoort en is deel van die renosterveld. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Bokkeveld-eskarp voor. Die plant se habitat word bedreig deur oorbeweiding en vertrappery deur vee asook indringerplante.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

aquatica Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika