Die wilderaap (Cyanella orchidiformis) is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Cyanella behoort. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom van Steinkopf tot by Citrusdal voor.
Die plant blom van Julie tot September.John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018
Galery
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
orchidiformis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika